METAFOORPOS is prentjiegedigte.

Dis gedigte deur middel van grafiese voorstellings.

Elke metafoorpos is 'n prentjie met woorde binne-in die prentjie. Die prentjie op sy eie roep min betekenis op en die woorde nog minder.

Dis wanneer die prentjie in wisselwerking met die woorde gelees word dat betekenis ontstaan in die vorm van 'n metafoor.

Metafoorpos kan as gedig of grafika benader word.

Lees meer oor Jan Kolonie Hoenderdief hier. - Charl-Pierre Naudé



METAPHOR POST is picture poetry.

It is poetry by means of graphic depiction.

Every metaphor post is a picture with words written inside the picture. The picture on its own doesn't have meaning neither do the words.

It is when the picture is read in conjunction with the words that meaning originates in the form of a metaphor.

Metaphor post can be read as poems or viewed as graphic.

Read more about Jan Kolonie Hoenderdief here. - Charl-Pierre Naudé

Skakels | LinksSpoor my HIER op | Track me down HEREAFDRUKKE te koop | PRINTS for saleTuisveld | Home turfOor Metafoorpos About Metaphor post Wie ek is Who I am